Telly Savalas

Telly Savalas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Savalas in 1973.

Geboortenaam Aristotelis Savalas
Geboorte (1922-01-21)21 Januarie 1922
Sterfte 22 Januarie 1994 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aristotelis "Telly" Savalas (Grieks: Αριστοτέλης "Τέλλυ" Σαβάλας; 21 Januarie 1922 – 22 Januarie 1994) was ’n Amerikaanse akteur wie se loopbaan oor vier dekades van televisie gestrek het. Hy was bekend vir sy diep rasperstem en kaal kop. Hy het ook een liedjie, "If?", in 1975 in Brittanje uitgereik.[1]

  1. "What The What Telly Savalas Had a 1 Hi Song on this Date in 1975" (in Engels). K1017FM.com. 9 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2016. Besoek op 5 Februarie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy